Braai Bowls-Dag

From: 24 September 2021 at 09:00 AM

Until: at

Location: Louis Trichardt Rolbalklub

Details:

Braai Bowls-Dag Diegene wat steeds wonder wat hulle op Erfenisdag, oftewel Nasionale Braaidag op 24 September, gaan doen, kan gerus die Louis Trichardt Rolbalklub se Braai Bowls-dag ondersteun. 
Inskrywing kos R300 per span bestaande uit vier spelers. Spanne kan ook self besluit teen wie hulle wil speel. Spel begin om 09:00 en braaipakke sal verkoop word.
Vir meer inligting of om in te skryf, skakel Jaco by tel. 060 525 3959. 

Contact Person: Jaco

Tel: 060 525 3959

Email:

 

 

Go back to events

Upcoming Events