Wees Deel Van Die Oplossing

From: 28 September 2021 at 00:00 AM

Until: at

Location: outpansberg Gholfklub

Details:

Wees Deel Van Die Oplossing Is jou veiligheid vir jou belangrik en wil jy graag ‘n bydrae lewer tot ander se veiligheid? As jy sterk voel hieroor, kom hoor hoe jy ‘n bydrae kan lewer tot landelike veiligheid op 28 en 29 September by die Soutpansberg Gholfklub in Louis Trichardt.
Veral die gemeenskap se sakesektor word uitgenooi om te kom luister na die suksesverhaal van Landelike Veiligheid (Rural Safety) span se kameraprojek en hoe gewone mense kan help om die projek uit te brei.
Die twee aande se verrigtinge begin telkens om 18:00. Almal is welkom en vir meer inligting, skakel Brian du Plooy by tel. 082 821 0075.

Contact Person: Brian du Plooy

Tel: 082 821 0075

Email:

 

 

Go back to events

Upcoming Events