Dorpswag Straatkafee

From: 02 October 2021 at 00:00 AM

Until: at

Location: Safari vulstasie plaas.

Details:

Dorpswag Straatkafee Inwoners van Louis Trichardt kan op 2 Oktober hulle steun aan die Soutpansberg Dorps­wag wys deur hulle gereelde straatkafee te ondersteun.
Soos gewoonlik vind die kafee voor die dorpswagkantoor by die Safari vulstasie plaas. Boereworsrolle se verkoop word teen R20 elk, stokworse teen R10 elk en pannekoeke teen R5 elk. 
Diegene wat bestanddele wil skenk, kan vir Andel skakel by 083 442 0435

Contact Person: Andel

Tel: 083 442 0435

Email:

 

 

Go back to events

Upcoming Events