From: 22 October 2021 at 00:00 AM
Until: 23 October 2021 at 00:00 AM
Location: NG Kerk Louis Trichardt
Details:
Die NG Kerk Louis Trichardt gemeente se jaarlikse Haantjiefees is weer op hande. Die fees vind plaas op 22 en 23 Oktober op hul kerkterrein.
Heelwat lekkergoed, pannekoek, ‘n straatkafee, kierie-en-rys, poeding, ‘n koektafel, ‘n slaairak, vleis en biltong, groente en vrugte en hamburgers is van die lekkernye wat te koop sal wees. Op 22 Oktober begin die fees om 16:00 tot laat en op 23 Oktober vanaf 08:00 tot 14:00.
Vir meer inligting, skakel die gemeente by tel. 015 516 3902.
Contact Person:
Tel: 015 516 3902.
Email:
|
Tweet |