KURSUS IN FONDANTWERK

From: 06 November 2021 at 09:00 AM

Until: at

Location:

Details:

KURSUS IN FONDANTWERK Die Vroue Landbou-unie (VLU) se Hanglip-tak op Louis Trichardt bied op 6 November vanjaar ‘n basiese kursus in fondantwerk (koekversiering) aan.
Die kursus begin om 09:00 in die Loerie Park saal en die koste beloop R250 per persoon, wat benodighede en verversings insluit. Kinders welkom (versier hul eie kolwyntjies). Belangstellendes moet voor 30 Oktober bespreek deur Ronelle te skakel by tel. 072 183 6228 of stuur ‘n WhatsApp na 082 855 0610.

Contact Person: Ronelle

Tel: 082 855 0610.

Email:

 

 

Go back to events

Upcoming Events