Elvis Blue optrede

From: 10 June 2022 at 00:00 AM

Until: at

Location: Hoërskool Louis Trichardt

Details:

Hoërskool Louis Trichardt tree op 10 Junie op as gasheer vir bekende Suid-Afrikaanse sanger Elvis Blue.
Blue se optrede sal deel vorm van die naweek se feesviering vir die Kremetart-fietswedren. Kaartjies kos R50 vir laerskoolleerders en R100 vir hoërskoolleerders en volwassenes en is beskikbaar by die laer- en hoërskool se skoolkantore.
Vir meer inligting, skakel Madeleine tel. 083 388 7933.

Contact Person: Madeleine

Tel: 083 388 7933

Email:

 

 

Go back to events

Upcoming Events