From: 26 August 2022 at 18:00 PM
Until: at
Location: NG Kerk Louis Trichardt
Details:
Die NG Kerk Soutpansberg-gemeente bied op Vrydag, 26 Augustus, weer hulle baie gewilde afval-aand, oftewel kontrei-ete, in hul kerksaal aan.
Kaartjies vir hierdie gewilde ete kos R200 per persoon en kan reeds bespreek word by Hermari by die kerkkantoor by tel. 079 116 1700.
Die ete begin om 18:00 vir 18:30. Eie drinkgoed moet saamgebring word.
Contact Person: Hermari
Tel: 079 116 1700
Email:
|
Tweet |