Trou is nie Perdekoop nie

From: 02 September 2022 at 19:00 PM

Until: at

Location:

Details:

Inwoners van Louis Trichardt en omstreke kan op Vrydag, 2 September, gaan kyk na die verhoogstuk Trou is nie Perdekoop nie, met akteurs David Louw (ook die skrywer van die stuk) en Christel van den Bergh.
Die opvoering begin om 19:00 in die Ferdie Beyerssaal en kaartjies kos R150 per persoon.  
Vir kaartjies en meer inligting, skakel Gertien by tel. 082 341 6909.

Contact Person: Gertien

Tel: 082 341 6909

Email:

 

 

Go back to events

Upcoming Events