MUURBAL­KAM­PIOEN­SKAPPE

From: 20 October 2021 at 00:00 AM

Until: at

Location: Soutpansberg Muurbalklub

Details:

MUURBAL­KAM­PIOEN­SKAPPE Die Soutpansberg Muurbalklub op Louis Trichardt bied op 20 Oktober hulle jaarlikse klubkampioenskappe (dubbel- en enkelspel) aan.
Lede en belangstellendes word genooi om in te skryf in die onderskeie afdelings. Wedstryde mag wel plaasvind gedurende die grendeltydperk.
Vir meer inligting of om in te skryf, skakel Ronel by tel. 084 581 4868 of stuur ‘n e-pos aan [email protected].

Contact Person: Ronel

Tel: 084 581 4868

Email:

 

 

Go back to events

Upcoming Events