HERINNERINGS­GELEENTHEID

From: 24 October 2021 at 09:00 AM

Until: at

Location: NG Kerk Louis Trichardt

Details:

HERINNERINGS­GELEENTHEID ‘n Herinneringsgeleentheid word op Sondag, 24 Oktober, om 09:00 in die Stad op die Berg Gemeente (NG Kerk Louis Trichardt) aangebied.
Die geleentheid is een van vertroosting vir diegene in die gemeente en gemeenskap wat geliefdes aan die dood afgestaan het die afgelope twee jaar aan Covid en ander oorsake, maar ook ‘n Dankseggingsgeleentheid vir diegene in die gemeente en gemeenskap wat gesond geword en herstel het ná ‘n siekbed.

Contact Person:

Tel:

Email:

 

 

Go back to events

Upcoming Events