Skietkompetisie vir jaggewere

From: 28 May 2022 at 08:00 AM

Until: at

Location: Die Soutpansberg Skietklub

Details:

Die Soutpansberg Skietklub bied op Saterdag, 28 Mei, weer hulle gewilde jaarlikse jaggeweer-kompetisie aan en almal is welkom.
Drie bane is beskikbaar om te skiet, naamlik .22 (20 rondtes op drie dierteikens en vyf  ghonge), handwapen (15 rondtes op drie dierteikens) en senterslaggewere  (15 rondtes op twee dierteikens en vyf ghonge). Deelname kos R20 per baan en geen beperking word geplaas op die aantal inskrywings nie.
Die dag se verrigtinge begin om 08:00 en eindig om 15:00, waarna ‘n gesellige bring-en-braai sal wees. Pap en sous sal voorsien word.
Vir meer inligting, skakel Ampie du Toit by tel. 082 742 0168.

Contact Person: Ampie du Toit

Tel: 082 742 0168

Email:

 

 

Go back to events

Upcoming Events

Dorpswag straatkafee
Where: Soutpansberg Spar Start: 02 Jul
Three day event Hanglip 54
Where: Soutpansberg Gholfklub Start: 07 Jul End: 09 Jul
Hanglip 54
Where: Soutpansberg Gholfklub Start: 07 Jul End: 09 Jul
Soutpansberg Fly-In
Where: Louis Trichardt civil airport on the Vivo road. Start: 29 Jul End: 30 Jul
Haantjie Fees
Where: NG Kerk Louis Trichardt-gemeente Start: 29 Jul End: 30 Jul