Dorpswag straatkafee

From: 02 July 2022 at 00:00 AM

Until: at

Location: Soutpansberg Spar

Details:

Lede van die publiek word uitgenooi om op 2 Julie die Soutpansberg Dorpswag se gewilde straatkafee te ondersteun.
Soos gewoonlik vind die straatkafee plaas in die parkeerterrein van die dorpswag se kantoor by Soutpansberg Spar. Van die lekkernye waarna uitgesien kan word, sluit in stokworsies, pannekoek en worsbroodjies.
Die kafee dien as fondsinsameling vir die dorpswag. Hulle benodig egter hulp met be­standdele. Vir ‘n lys van bestanddele, kontak Andel by tel. 083 442 0435.

Contact Person: Andel

Tel: 083 442 0435

Email:

 

 

Go back to events

Upcoming Events