Haantjie Fees

From: 29 July 2022 at 00:00 AM

Until: 30 July 2022 at 00:00 AM

Location: NG Kerk Louis Trichardt-gemeente

Details:

Die NG Kerk Louis Trichardt-gemeente (Stad op die Berg) het inwoners versoek om ‘n aantekening te maak van hulle gewilde jaarlikse Haantjie Fees.
Dié fees sal vanjaar oor die naweek van 29 en 30 Julie gehou word.
Vir meer inligting, skakel die kerkkantoor by tel. (015) 516 3902.

Contact Person:

Tel: (015) 516 3902.

Email:

 

 

Go back to events

Upcoming Events