VLU Aandblom byeen

From: 10 August 2022 at 00:00 AM

Until: at

Location: Louis Trichardt Rolbalklub

Details:

Die VLU se Aandblom-tak in Louis Tri­chardt se volgende vergadering sal op Dinsdag, 10 Augustus, gehou word by die Louis Trichardt Rolbalklub op die hoek van Anderson- en Bredastraat. 
Die vergadering sal om 18:00 begin. 
Vir meer inligting, skakel vir Leanda le Cornu by tel. 082 895 8576.

Contact Person: Leanda le Cornu

Tel: 082 895 8576

Email:

 

 

Go back to events

Upcoming Events