Limpopo Mirror
Sport

Laat die wiele rol by Grab-a-Granny rolstoelwedren!

By Linda Van Der Westhuizen • 24 November 2011

Die Grab-a-Granny rolstoelwedren en pretloop het op 19 November plaasgevind. Dié instelling is nou al wyd en syd bekend vir die pret wat deelnemers het saam met die inwoners van Ons Tuiste Ouetehuis.

Read more on our website